MEATMASTERS NAMIBIË

Geld uit die veld
 
volgende veilingKontak ons

WELKOM BY DIE MEATMASTER TELERGENOOTSKAP VAN NAMIBIË

“Geld uit die veld”

Op 18 April 2013 is daar ‘n loodsvergadering gehou waar hul beplan het om ‘n Meatmaster Telersgenootskap te stig. Mnr J De Villiers was die voorsitter van die Loodsvergadering. Op 16 April 2014 het die stigtingsvergadering plaasgevind en is Mnr Wimpie Kotze as die 1ste Voorsitter verkies, met Mev Malinda Steyn as die sekretaresse.

Ons wou die Meatmaster as ras in Namibië stig en teel daarmee omdat daar ‘n plek was vir die Meatmaster tussen die vetstert rasse en die dunstert rasse. Daar was ‘n gaping vir ‘n bietjie dikker stert tipe wat meer gehard is. ‘n Dunner tipe stert as die vetstert rasse wat meer aanvaarbaar is wat gradering betref by die slagpale. Daarby het die unieke eienskappe van die Damara met die uitstekende vleiseienskappe van die Dorper dit ‘n besonderse ras gemaak.

LEDE VEILINGS EN NUUS

Stuur asb jou ontwerp na kantoormeatmaster@gmail.com om hier te adverteer.

EERSTE BESTUUR GEKIES

Die eerste Meatmaster bestuur gekies op 16 April 2014.

Die Meatmaster Telersgenootskap Namibië

Skakels

Kontak ons

  Meatmaster Telersgenootskap,
Posbus 17, Mariental,
Namibië

   081 262 4146

   Stuur vir ons 'n e-pos